Herman Bakkes, Brendan Bakkes en Philip Schoon van Hillandale het saam met ‘n vriend, David Pieters van Vanderkloof rolbalklub die tweede plek in bogemelde toernooi behaal.
‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Ander Prestasies 2022.”