NUUSBRIEF 7 VAN 2022 – 29 JULIE 2022
Hillandale rolbalklub se sewende nuusbrief vir 2022 het op Vrydag 29 Julie 2022 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 7 VAN 2022 – 29 JULIE 2022 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se sewende nuusbrief vir 2022 het op Vrydag 29 Julie 2022 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 7 VAN 2022 – 29 JULIE 2022 Lees verder »
Brenda Snyman, Elma Pretorius, Kleintjie Knoetze en Ansie Wilken was die wenners van die toernooi wat op 15 en 16 Julie 2022 by Oud Studente Klub gehou is. ’n Foto
WENNERS VAN DAMES CLASSIC BY OUD STUDENTE – 16 JULIE 2022 Lees verder »
Phillip Schoon en Brendan Bakkes is gekies om die Suid Vrystaat onder 30 span te veteenwoordig in die interdistrikte toernooi wat in September 2022 in Hermanus plaasvind.
GEKIES OF SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG – 14 JULIE 2022 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se sesde nuusbrief vir 2022 het op Sondag 3 Julie 2022 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 6 VAN 2022 – 3 JULIE 2022 Lees verder »
Die span van Brenda Snyman, Nellie Riddle en Drien van Niekerk het uitstekend gevaar in die kompetisie en was die naaswenners. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en
SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE DRIESPEL – 30 JUNIE 2022 Lees verder »
Francois van Vuuren, Dippie Dippenaar, Gerhard Bezuidenhout en Pieter van der Merwe behaal die tweede plek in bogemelde toernooi wat by Oud Studente klub gehou is. ‘n Foto is beskikbaar
BEHAAL TWEEDE PLEK IN TEWIE WESSELS DAG – 25 JUNIE 2022 Lees verder »
Anne Hilder wen die goue medalje. ’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Suid Vrystaat Prestasies 2022.”
SUID VRYSTAAT PRESIDENTE MEESTERS – 5 JUNIE 2022 Lees verder »
Leon Crawley wen die silwermedalje. ‘n Foto is beskikbaar onder “Uitslae” en die sub-skakel “Suid Vrystaat prestasies 2022.”
SUID VRYSTAAT VETERANE MEESTERS – 5 JUNIE 2022 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se vyfde nuusbrief vir 2022 het op Sondag 29 Mei 2022 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe.”
NUUSBRIEF 5 VAN 2022 Lees verder »
Gerhard Bezuidenhout, Corrie Lombard (Munsies), Francois Jacobs en Marlete Paulsen het die derde plek behaal in bogemelde toernooi.” ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Ander
BEHAAL DERDE PLEK IN BLOEMFONTEIN ROLBALKLUB SE OPEDAG – 28 MEI 2022 Lees verder »