Brenda Snyman, Elma Pretorius, Kleintjie Knoetze en Ansie Wilken was die wenners van die toernooi wat op 15 en 16 Julie 2022 by Oud Studente Klub gehou is.
’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub – skakel “Ander Prestasies 2022.”