Die span van Brenda Snyman, Nellie Riddle en Drien van Niekerk het uitstekend gevaar in die kompetisie en was die naaswenners.
‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub -skakel “Suid Vrystaat Prestasies 2022.”