Morne Scheepers en Jannie du Plessis van Hillandale het saam met twee vriende, Ian van Rooyen en Johan Pieters van Tweespruit rolbalklub die tweede plek in bogemelde toernooi behaal. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Ander prestasies 2022.”