DRIEHOEKIGE MANNEDAG TUSSEN HILLANDALE ROLBALKLUB, ORANGIA ROLBALKLUB EN BLOEMFONTEIN ROLBALKLUB – 21 MAART 2025

Hierdie jaar is die driehoekige mannedag tussen bogemelde klubs aangebied deur Bloemfontein rolbalklub. Hillandale het die trofee behou met Bloemfontein klub as naaswenners.

Van links na regs: Johan Naude, Gerhard Bezuidenhout, Jan Ackerman, Willie van Aswegen, Pieter van der Merwe, Ben Werner, Leon Crawley, Jannie du Plessis, Gerrit van Zyl, Francois Jacobs, Michael Coomans, Johan Dippenaar, Sakkie Visagie, Jacob Badenhorst en Peter Song. Louis van Rensburg was afwesig toe die foto geneem is.

Hier ontvang Francois Jacobs (Vise Voorsitter van Hillandale klub) die trofee van Albert Janse van Rensburg (Voorsitter van Bloemfontein klub).

Scroll to Top