Twee spelers van Hillandale klub was in die Suid Vrystaat mans veteranespan wat ‘n brons medalje verwerf het by die veterane Interdistriktetoernooi wat in Kaapstad plaasgevind het.
Agter van links na regs: Marius Cloete (Munisipaliteit), Francois van Vuuren (Hillandale), Christo Roets (Hilton) en Michael Coomans (Hillandale)
Voor van links na regs: Louis Heyns (Munisipaliteit), Johann Beer (Munisipaliteit), Andries Moroane (Orangia) en Jakes Jacobs (Oud Studente)