AFSKEID VAN GEWAARDEERDE KLUBLID, TIAAN SNYMAN – SATERDAG, 20 SEPTEMBER 2025

Hillandale Rolbalklub het op bogemelde datum afskeid geneem van Tiaan Snyman (gebore 14 Februarie 1940) wat op 24 Julie 2025 oorlede is.  

Tydens ‘n kort geleentheid waartydens ons seremonieel sy rolbalskyfie (“tab”) vir ‘n laaste keer gebêre het, het die lede van Hillandale Rolbalklub vir oulaas eer betoon aan en afskeid geneem van hierdie gerespekteerde lid van ons klub. 

Scroll to Top