Wenners van Dewetsdorp klub se damesdag – 2 Maart 2024
Van links na regs op foto: Elma Pretorius, Petro Botha, Christene Visagie en Nellie Riddle was die wenners van bogemelde dag.
Wenners van Dewetsdorp klub se damesdag – 2 Maart 2024 Lees verder »
Van links na regs op foto: Elma Pretorius, Petro Botha, Christene Visagie en Nellie Riddle was die wenners van bogemelde dag.
Wenners van Dewetsdorp klub se damesdag – 2 Maart 2024 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 2 van 2024 het op Woensdag 28 Februarie 2024 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 2 VAN 2024 – 28 FEBRUARIE 2024 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners – Nic Mulder (skipper) en Jan Ackerman Naaswenners – Hennie Pretorius en Peter Song (skipper)
Klub pare – Mans – 27 Februarie 2023 Lees verder »
Van links na regs: Marlete Paulsen, Petro Botha, en Anne Hilder was die wenners van bogemelde toernooi.
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 1 van 2024 het op Woensdag 31 Januarie 2024 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 1 VAN 2024 – 31 JANUARIE 2024 Lees verder »
Van links na regs op foto: Elma Pretorius, Martie Olivier, Nellie Riddle (skipper) en Petro Botha was die naaswenners.By hulle is Hennie Stander, Voorsitter van Orangia rolbalklub.
SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE VIERE – 30 JANUARIE 2024 Lees verder »
Nic Mulder is gekies vir die Bloemfontein Sone – Presidents Uitnodigingspan wat op 2 en 3 Maart 2023 aan die Vrystaat rolbalfederasie se “Jamboree” in Kroonstad deelneem.
VRYSTAAT ROLBALFEDERASIE – 25 JANUARIE 2024 Lees verder »
Van links na regs: Arno Appelgryn, Ian van Rooyen, Melissa Ferns en Philip Schoon (van Hillandale klub) behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN TWEESPRUIT ROLBALKLUB SE OPEDAG – 11 EN 12 JANUARIE 2024 Lees verder »
Wenner – Elma Pretorius (regs op foto)Naaswenner – Martie Olivier (links op foto)
TWEEBAL ENKELSPELKOMPETISIE – DAMES Lees verder »
Wenner – Leon Crawley (links op foto)Naaswenner – Jannie du Plessis (regs op foto)
TWEEBAL ENKELSPELKOMPETISIE – MANS Lees verder »