SPELER VAN DIE JAAR: VETERANE MANS
Michael Coomans het by die onlangse Suid-Vrystaat prysuitdeling die toekenning ontvang vir speler van die jaar vir veterane mans.
SPELER VAN DIE JAAR: VETERANE MANS Lees verder »
Michael Coomans het by die onlangse Suid-Vrystaat prysuitdeling die toekenning ontvang vir speler van die jaar vir veterane mans.
SPELER VAN DIE JAAR: VETERANE MANS Lees verder »
Philip Schoon is gekies vir die mans ope B span
GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG 2023 ; OPE MANS B : PHILIP SCHOON Lees verder »
Anne Hilder is gekies vir die dames ope A span
GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG 2023 ; OPE DAMES : ANNE HILDER Lees verder »
Michael Coomans (links), Leon Crawley (middel) en Francois van Vuuren (regs) is gekies vir die mans veterane span.
Wenner – Herman Bakkes (regs op foto) Naaswenner – Francois van Vuuren (links op foto)
TWEEBAL ENKELSPELKOMPETISIE – MANS Lees verder »
Wenner – Elma Pretorius (regs op foto) Naaswenner – Esme Human (links op foto)
TWEEBAL ENKELSPELKOMPETISIE – DAMES Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners Francois van Vuuren (skipper) en Reinier Zwiegers Naaswenners Hennie Pretorius en Herman Bakkes (skipper)
KLUB PARE – MANS Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners – Marna Vorster en Nellie Riddle (skipper) Naaswenners – Elma Pretorius (skipper) en Marlete Paulsen
KLUB PARE – DAMES Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners – Gerhard Bezuidenhout (skipper), Pieter van der Merwe, Elize Coertzen en Japie Kruger. Naaswenners – Minnie Möller, Retha Terblanche, Elma Pretorius en Tiaan
Wenners: Van links na regs op foto – Zaza Pieterse (lei), Herman Bakkes (skipper) en Drien van Niekerk (tweede). Naaswenners: (Ongelukkig geen foto beskikbaar) – Francois van Vuuren (skipper), Marlete Paulsen (tweede) en Jan