KLUB VIERSPEL
Van links na regs op foto: Naaswenners – Pieter Song (skipper), Ben Werner, Chris du Plessis en Wilma Truter. Wenners: Japie Kruger (skipper), Elma Pretorius, Ton Theron en Estelle Zwiegers
Van links na regs op foto: Naaswenners – Pieter Song (skipper), Ben Werner, Chris du Plessis en Wilma Truter. Wenners: Japie Kruger (skipper), Elma Pretorius, Ton Theron en Estelle Zwiegers
Ansie van der Westhuizen van Hillandale (middel) was die wenner van bogemelde kompetsie. Links van haar staan Miriam van Zyl ook van Hillandale wie die silwer medalje gewen het en
SUID VRYSTAAT BEGINNERS ENKELSPELKOMPETISIE – DAMES Lees verder »
Van links na regs op foto: Michael Coomans, Jannie du Plessis, Francois van Vuuren en Japie Kruger behaal die derde plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN DEWETSDORP ROLBALKLUB SE OPEDAG – 1 NOVEMBER 2025 Lees verder »
Wenner: Ansie van der Westhuizen (regs op foto) Naaswenner: Miriam van Zyl (links op foto)
DAMES BEGINNERSKOMPETISIE – 11 OKTOBER 2025 Lees verder »
Wenner: Johan Dippenaar (links op foto) Naaswenner: Charles Wessels (regs op foto)
MANS BEGINNERSKOMPETISIE – 11 OKTOBER 2025 Lees verder »
Van links na regs op foto: Michael Coomans (skipper), Marcelle Botha, Francois van Vuuren en Francois Jacobs was die naaswenners van bogemelde liga.Gerrit van Zyl (afwesig) was ook deel van
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT “MIDWEEK FOURS”- 25 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Wenner: Leon Crawley (links op foto) Naaswenner: Nellie Riddle (regs op foto)
GROOTKAMPIOEN – 16 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Wenner van mans: Leon Crawley (tweede van links op foto) Naaswenner: Gerrit van Zyl (heel links op foto)Wenner van dames: Nellie Riddle (derde van links op foto) Naaswenner: Martie Olivier
MANS EN DAMES ENKELSPELKOMPETISIE – 13 SEPTEMBER 2025 Lees verder »
Van links na regs: Johan Pieters (Hillandale), Wayne York (Oud Studente), Arno Greyling en Kobus le Roux (albei van Munsies) was die wenners van die mans PBL vir 2025.
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 31 AUGUSTUS 2025 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wilma Truter, Esme Human, Martie Olivier en Nellie Riddle was die naaswenners van bogemelde liga.
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT DAMES SATERDAGLIGA – 30 AUGUSTUS 2025 Lees verder »