GEKIES OM SUID VRYSTAAT 0/30 TE VERTEENWOORDIG VIR 2024 TOERNOOI WAT PLAASVIND VANAF 21 TOT 24 SEPTEMBER 2024 IN PIETERMARITZBURG – 3 JULIE 2024
Philip Schoon is gekies vir hierdie span.
Philip Schoon is gekies vir hierdie span.
Van links na regs: Louis van Rensburg, Petro Botha, Martie Olivier en Willie van Aswegen behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN BULTFONTEIN ROLBALKLUB SE OPEDAG – 9 Maart 2024 Lees verder »
Van links na regs op foto: Elma Pretorius, Petro Botha, Christene Visagie en Nellie Riddle was die wenners van bogemelde dag.
Wenners van Dewetsdorp klub se damesdag – 2 Maart 2024 Lees verder »
Van links na regs: Marlete Paulsen, Petro Botha, en Anne Hilder was die wenners van bogemelde toernooi.
Van links na regs: Arno Appelgryn, Ian van Rooyen, Melissa Ferns en Philip Schoon (van Hillandale klub) behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN TWEESPRUIT ROLBALKLUB SE OPEDAG – 11 EN 12 JANUARIE 2024 Lees verder »