Philip Schoon is gekies as skipper vir die onder 30 Suid Vrystaat span. Hulle neem van 23 tot 26 September 2023 deel aan die onder 30 toernooi in Klerksdorp.