Die wenners van Hillandale se vrouedag was agter links na regs, Martie Olivier en Esme Human; voor van links na regs, Anne-marie van den Berg en Marcelle Botha, almal van Hillandale klub.

Die naaswenners was, van links na regs: Hannelé Lubbe, Maureen Scheepers, Ané van Heerden en Hilda Reay, almal van Munisipaliteit klub.

Derde was Maretha Fourie, Charlotte Maree, Neo Seitheisho en Elsa Rautenbach (almal van Oud Studente klub).



