Hillandale rolbalklub het op Dinsdag 19 Oktober 2021 ‘n funksie aangebied waartydens die voorsitter, Leon Crawley, ‘n seremoniële tjek ten bedrae van R104 800 aan Jeanne Rawlinson, Kansa verteenwoordiger oorhandig het.
Die Uitvoerende bestuur en reëlingskomitee is ook bedank en bederf vir hul leeue aandel in die suksesvolle omgeeprojek.
Outeur: Michael Coomans
Leon Crawley, Ansie Wilken en Hilarie RallJannie du Plessis, Danie Grobler en Sonja GroblerBeatrice Hugo en Elma PretoriusDippie Dippenaar, Marietjie Dippenaar, Chris du Plessis en Elsa du PlessisBeatrice Hugo, Pierre Hugo, Dippie Dippenaar en Marietjie DippenaarAnne Hilder, Bennie Oosthuysen, Marda Oosthuysen, Ansie Wilken en Hilarie RallDippie Dippenaar en Hennie PretoriusPierre Hugo, Danie Grobler, Hennie Pretorius en Bennie OosthuysenJeanne Rawlinson en Jannie du PlessisPierre Hugo, Leon Crawley en Isak RawlinsonMichael Coomans en Maureen AnnandaleAnne Hilder, Jeanne Rawlinson, Leon Crawley en Chris HauptfleishHierdie twee dames, Hilarie Rall en Ansie Wilken, het die funksie gereël en was verantwoordelik vir die smaakvolle kos en stylvolle tafelversieringsHeerlike eetgoed is voorgesitNetjiese tafelversierings