Philip Schoon van Hillandale was deel van die Suid Vrystaat span wat ‘n bronsmedalje by bogemelde toernooi verower het. Van links na regs: Mardian Bezuidenhout (Munisipaliteit), Trevor Geel (Munisipaliteit), Philip Schoon (Hillandale), en Brendan Bakkes (Munisipaliteit) wie ook die skipper van die span was.
