Jannie du Plessis (middel) van Hillandale was saam met Hennie Knoetze (links), Hertzog Meiring (tweede van links) en Marius Cloete (tweede van regs) die wenners van die mans Premier Bowls League vir 2020. Ook op die foto (heel regs) is die hoofborg van die toernooi, Kobus Stapelberg van King Price.
