Gerrit van Zyl van Hillandale het in bogemelde kampioenskappe namens die Vrystaat A-span deelgeneem en uitsonderlik presteer.
Die Vrystaat A-span wen algeheel die silwer medalje.
In die driespel het Gerrit se span die goue medalje gewen. Die span is van links na regs: Peet Visagie, Gerrit van Zyl en Roger Griffin.

In die vierspel het Gerrit se span die brons medalje gewen. Die span is van links na regs: Jaco Strydom, Peet Visagie, Gerrit van Zyl en Riaan Brummer