Hier ontvang hulle hul sertifikate van Johan van de Wath, lid van die Afrigters Staande Komitee van Rolbal Suid-Afrika.
Van links na regs op foto: Johan van der Wath, Leon Crawley, Anne Hilder, Hilarie Rall, Elma Pretorius, Francois Jacobs en Michael Coomans.



