Suid Vrystaat Veterane Damesenkelspelkompetisie – 1 Junie 2023

Hillandale behaal Goud en Silwer in hierdie kompetisie. Martie Olivier (links op foto) was die naaswenner en Nellie Riddle (regs op foto) was die wenner van bogemelde kompetisie.

Scroll to Top