TWEEBAL ENKELSPELKOMPETISIE – 13 FEBRUARIE 2021

Die tweebal enkelspelkompetisie is op 13 Febuarie 2021 afgehandel.

​Die manswenner was Herman Bakkes en die naaswenner was Lappies Labuschagne.

​Die dameswenner was Elma Pretorius en die naaswenner was Beatrice Hugo.

​Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkompetisies 2021”.

Scroll to Top