BEHAAL TWEEDE PLEK IN EDENBURG ROLBALKLUB SE OPEDAG – 17 OKTOBER 2026
BEHAAL TWEEDE PLEK IN EDENBURG ROLBALKLUB SE OPEDAG – 17 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Miriam van Zyl (links op foto) Naaswenner: Esme Kruger (Regs op foto)
DAMES BEGINNERSKOMPETISIE – 10 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Charles Wessels (links op foto) Naaswenner: Johan van Rensburg (regs op foto)
MANS BEGINNERSKOMPETISIE – 10 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Elma Pretorius (regs op foto) Naaswenner: Jannie du Plessis (links op foto)
GROOTKAMPIOEN – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Elma Pretorius (Regs op foto) Naaswenner: Elize Cogle (Links op foto)
DAMES ENKELSPELKOMPETISIE – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Jannie du Plessis (regs op foto) Naaswenner: Louis van Rensburg (links op foto)
MANS ENKELSPELKOMPETISIE – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Van links na regs: Retha van Rensburg (Hillandale), Lizelle Renison, Ane van Heerden en Sonja Grobler het die derde plek behaal in die dames PBL vir 2026. Die reserwes van
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 13 SEPTEMBER 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Retha van Rensburg (skipper), Miriam van Zyl, Christeen Visagie en Elma Pretorius was die naaswenners van bogemelde liga.
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT DAMES SATERDAGLIGA – 12 SEPTEMBER 2026 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 8 van 2026 het op 31 Augustus 2026 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 8 VAN 2026 – 31 Augustus 2026 Lees verder »
Die wenners van Suid Vrystaat se veterane kompetisies het teen die veterane wenners van Noord Vrystaat se Goudveld streek te staan gekom. In die vierspel vir mans het die span