Philip Schoon (links op foto) is gekies vir die Suid Vrystaat onder 30 span, Leon Crawley (middel) is gekies vir die Suid Vrystaat veterane span en Jannie du Plessis (regs op foto) is gekies vir die Suid Vrystaat ope B – span.