Veterane kompetisie: Suid Vrystaat teen Noord Vrystaat se Goudveld streek – 21 Augustus 2024 by Bultfontein rolbalklub

Die wenners van Suid Vrystaat se veterane kompetisie het teen die veterane wenners van Noord Vystaat se Goudveld streek te staan gekom. In die driespel vir mans het Francois Jacobs, Michael Coomans (skipper) en Leon Crawley (van links na regs op foto) met die louere weggestap.

Scroll to Top