Die Vrystaat rolbalfederasie bestaan uit klubs van die Suid Vrystaat en klubs van die Noord Vrystaat.
Die eerste kompetisie van die federasie vind plaas op 7 en 8 Maart 2020 wanneer spanne van die Suid Vrystaat teen spanne van die Noord Vrystaat gaan deelneem.
Die volgende spelers van Hillandale is genooi om vir die Suid Vrystaat span te speel, naamlik:
Philip Schoon – Mans A
Morne Scheepers – Mans A
Martin Seyfferdt – Mans Veterane A
Norma Seyfferdt – Dames A
​Hillandale is trots op elkeen van julle!