Wenners van Hillandale Rolbalklub se Vrouedag – 9 Augustus 20232023 ANDER PRESTASIES, NUUS, NUUS 2023, UITSLAE 2023 Van links na regs op foto: Rita Krog, Hilda Verster, Anita du Toit en Sarie Reynolds was die wenners van bogemelde toernooi.