Wenners van Hillandale se Kersrolbaldag – 9 Desember 20232023 ANDER PRESTASIES, NUUS, NUUS 2023, UITSLAE 2023 Van links na regs: Peter Song, Elma Pretorius, Erika Steyn en Willie van Aswegen was die wenners van bogemelde toernooi.