Afrigtingskliniek – 3 en 4 Februarie 2023

‘n Afrigtingskliniek wat aangebied is deur Johann van der Wath, ‘n vlak 3 afrigter en lid van Rolbal SA se staande komitee het op bogemelde datums by Hillandale rolbalklub plaasgevind. Vyftig lede van die klub en vyf lede van Dewetsdorp het dit bygewoon. Foto’s van die twee dae sal later onder die skakel Geleenthede geplaas word.

Scroll to Top