BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 14 MEI 2022

Herman Bakkes, Pieter van der Merwe, Kleintjie Knoetze en Marlete Paulsen het die tweede plek behaal in bogemelde toernooi.

‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en dan die sub-skakel “Ander Prestasies 2022”

Scroll to Top