BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE ROLBALKLUB SE KERSROLBALDAG – 10 DESEMBER 2022

Van links na regs op foto: Drien van Niekerk, Elri van Jaarsveld, Kleintjie Knoetze, Anne-Marie van den Berg en Morne Scheepers behaal die tweede plek in bogemelde toernooi. George Wagener was afwesig toe die foto geneem is. Die span het uit ses spelers bestaan sodat die dames wat in die kombuis diens gedoen het ook speelkans kon kry.

Scroll to Top