Verkies tot die Uitvoerende bestuur van Suid Vrystaat rolbal – 2 November 2023
Leon Crawley, die Voorsitter van Hillandale rolbalklub is weer tot die Uitvoerende komitee van Suid Vrystaat rolbal verkies. Hy sal twee portefeuljes behartig, die van sekretaris en skakelbeampte. Hier is […]
Verkies tot die Uitvoerende bestuur van Suid Vrystaat rolbal – 2 November 2023 Lees verder »







