Afrigtingskliniek – 3 en 4 Februarie 2023
‘n Afrigtingskliniek wat aangebied is deur Johann van der Wath, ‘n vlak 3 afrigter en lid van Rolbal SA se staande komitee het op bogemelde datums by Hillandale rolbalklub plaasgevind. […]
Afrigtingskliniek – 3 en 4 Februarie 2023 Lees verder »





