HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026
Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 9 Mei 2026 plaasgevind.
HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 9 Mei 2026 plaasgevind.
HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Ernst Wagner, Andy Peterson, Johann Beer en Herman Kleynhans!
WENNERS VAN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Hertzog Meiring, Rona du Toit, Lientjie Oosthuizen en Ernest Krause.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Keegan Minopetros, Noleen Ririe en Barry Minopetros. Dean Ririe was ook deel van die span, maar afwesig toe die foto geneem is.
BEHAAL DERDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 4 van 2026 het op 29 April 2026 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 4 VAN 2026 – 29 APRIL 2026 Lees verder »
Bo en dan van links na regs op foto: Leon Crawley, Francois Jacobs en Gerrit van Zyl behaal die derde plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN JACOBSDAL ROLBALKLUB SE OPEDAG – 25 APRIL2026 Lees verder »
Van links na regs – Naaswenners: Marietjie Dippenaar en Esme Human (skipper) en Wenners: Retha van Rensburg (skipper) en Miriam van Zyl
KLUB PARE – DAMES – 13 APRIL 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners – Leon Crawley (skipper) en Willie van Aswegen. Naaswenners – Michael Coomans (skipper) en Andries Theron.
KLUB PARE – MANS – 13 APRIL2026 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 3 van 2026 het op 30 Maart 2026 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 3 VAN 2026 – 30 MAART 2026 Lees verder »
Van links na regs: Ansie Bennie, Rita Krog, Hilarie Rall en Wilma Bester was die wenners van bogemelde toernooi.
WENNERS VAN DEWETSDORP SE DAMESDAG – 14 MAART 2026 Lees verder »