SUID VRYSTAAT DAMES OPE VIERE – 25 JANUARIE 2026
Van links na regs op foto: Petro Botha, Rita Krog, Hilarie Rall en Martie Olivier (skipper) was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT DAMES OPE VIERE – 25 JANUARIE 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Petro Botha, Rita Krog, Hilarie Rall en Martie Olivier (skipper) was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT DAMES OPE VIERE – 25 JANUARIE 2026 Lees verder »
Wenner – Elma Pretorius (links op foto)Naaswenner – Anne Marie van den Berg (regs op foto)
TWEEBAL ENKELSPELKOMPETISIE – DAMES Lees verder »
Wenner – Leon Crawley (links op foto)Naaswenner – Michael Coomans (regs op foto)
TWEEBAL ENKELSPELKOMPETISIE – MANS Lees verder »
Van links na regs: Tommy Verreyne, Francois van Vuuren, Estelle Zwiegers en Elsie Scott was die wenners van bogemelde toernooi.
WENNERS VAN HILLANDALE SE KERSROLBALDAG – 13 DESEMBER 2025 Lees verder »
Van links na regs: Peter Song, Marda Oosthuysen, Elsa du Plessis en Esme Kruger het die tweede plek behaal in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE SE KERSROLBALDAG – 13 DESEMBER 2025 Lees verder »
Van links na regs: Sias Hoffman, Japie Kruger, Leon Morgenrood en Reinier Zwiegers het die derde plek behaal in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN HILLANDALE SE KERSROLBALDAG – 13 DESEMBER 2025 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 11 van 2025 het op 30 November 2025 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 11 VAN 2025 – 30 NOVEMBER 2025 Lees verder »
Van links na regs: Michael Coomans, Francois van Vuuren, Marcia Hoffman en Jannie du Plessis behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN OUD STUDENTE ROLBALKLUB SE OPEDAG – 15 NOVEMBER 2025 Lees verder »
Hier ontvang hulle hul sertifikate van Johan van de Wath, lid van die Afrigters Staande Komitee van Rolbal Suid-Afrika. Van links na regs op foto: Johan van der Wath, Leon
SES LEDE VAN HILLANDALE ROLBALKLUB HET GEKWALIFISEER AS VLAK 1 AFRIGTERS Lees verder »
Hier is Michael (links op die foto) saam met Francois Jacobs, ondervoorsitter van die klub.
ERELIDMAATSKAP IS OP 11 NOVEMBER 2025 TOEGEKEN AAN MICHAEL COOMANS Lees verder »