GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG 2023 ; OPE DAMES : ANNE HILDER
Anne Hilder is gekies vir die dames ope A span
GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG 2023 ; OPE DAMES : ANNE HILDER Lees verder »
Anne Hilder is gekies vir die dames ope A span
GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG 2023 ; OPE DAMES : ANNE HILDER Lees verder »
Anneke van Wyk en Andrew Zhang is gekies vir die Suid Vrystaat onder 15 span. Hillandale is trots op julle twee! Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae”.
VERKIES VIR SUID VRYSTAAT – 3 FEBRUARIE 2020 Lees verder »
Michael Coomans (links), Leon Crawley (middel) en Francois van Vuuren (regs) is gekies vir die mans veterane span.
Op Donderdag, 13 Februarie 2020, is ‘n plesierige rolbalmiddag by ons klub gehou. Meer inligting en foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Geleenthede”.
VALENTYNSROLBAL – 13 FEBRUARIE 2020 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se tiende nuusbrief van 2022 het op Sondag 30 Oktober 2022 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onde die skakel getiteld “Nuusbriewe”
NUUSBRIEF 10 VAN 2022 – 30 OKTOBER 2022 Lees verder »
Dit is met innige leedwese dat ons verneem het dat Johann Coertzen (7 April 1942 – 22 Februarie 2020) oorlede is. Ons ken Johann as ‘n baie geliefde lid van
AFSTERWE VAN JOHANN COERTZEN – 22 FEBRUARIE 2020 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se eerste nuusbrief het op Vrydag 13 Maart 2020 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe”. Die nuusbrief word behartig deur Michael Coomans (Redakteur) en
NUUSBRIEF 1 VAN 2020 – 13 MAART 2020 Lees verder »
Geagte rolbalvriende. Ons is almal bewus watter impak die Covid – 19 virus op ons lewens het. Vanoggend het ons kennis ontvang van die Hillandale Bestuursliggaam dat die klubhuis en
STAAK VAN SPEL AS GEVOLG VAN COVID 19 – 24 MAART 2020 Lees verder »
Ons tweede nuusbrief het op Vrydag 27 Maart 2020 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel getiteld “Nuusbriewe”.
NUUSBRIEF 2 VAN 2020 – 27 MAART 2020 Lees verder »
As gevolg van die Covid 19 nasionale inperking moes ons noodgedwonge die opedag wat op 1 Mei 2020 sou plaasvind uitstel. Die voorlopige nuwe datum vie die opdedag is Maandag
OPEDAG UITGESTEL – 22 APRIL 2020 Lees verder »