Verwerf bronsmedalje tydens Veterane Mans Interdistriktetoernooi – 10 tot 14 Maart 2025
Twee spelers van Hillandale klub was in die Suid Vrystaat mans veteranespan wat ‘n brons medalje verwerf het by die veterane Interdistriktetoernooi wat in Kaapstad plaasgevind het. Agter van links








