Die lede van Hillandale Rolbalklub het die naweek hul jaarlikse Opedag gehou. Dit was die eerste keer dat die toernooi bekend gestaan het as die Ewie Cronje Opedag. Ewie was een van die stigterslede van die klub en ook ‘n erelid.
Die dag was ‘n groot sukses. Die weer het saamgespeel, daar is lekker gekuier, geeët en rolbal gespeel.
Baie dankie aan al ons borge en donateurs vir hul lojale ondersteuning, asook vir al die lede wat borge gewerf het en persoonlike bydraes gemaak het.
Veertien spanne het deelgeneem en die uiteindelike wenners was, soos verlede jaar, die span van Johann Beer, Herman Kleynhans, Vusi Mphale en Hertzog Meiring van Munisipaliteit Klub.
Joey du Plessis, TJ Bramley, Nic Mulder, Kleintjie Knoetze en Bart Guthrie.Louis van Rensburg, Bennie Oosthuizen, Chris du Plessis en Tewie Wessels.Chris du Plessis, Hennie Pretorius, Bennie Oosthuysen en Pierre HugoLeon Crawley, Pierre Hugo, Bennie Oosthuysen, Hennie Pretorius en Chris du PlessisJan le Roux Pieterse en Zaza PieterseArno Greyling, Lynette Nel, Pieter Steenkamp en Nic Mulder.Japie Kruger en Elri van JaarsveldJoey du Plessis, Nic Mulder, Jannie du Plessis en Francois van VuurenNellie Riddle, Marna Vorster, Anne Hilder en Bart Guthrie.Corrie Lombard, Francois Jacobs, Willie van Rensburg en Linette CloeteBoela Meiring, Heleen van der Merwe, Mari Stander en Les le RouxPhilip Schoon, Morne Scheepers, Elri van Jaarsveld en Ben Werner.Christo Roets, Ian Banham, Roger Richter en Gerrie ViljoenSan-Marie Cronje, Tiaan en Brenda SnymanHennie Pretorius en Bennie Oosthuysen aan die braaiDie tafels is mooi versierDie tafels is mooi versierOpening met skriflesing en gebed. Ds Anton Meiring en Leon Crawley.Jannie du Plessis wen die “spider” vir mans.Anne Hilder wen die “spider” vir dames.Gerrie Viljoen het die gelukstrekking gewen.Van links na regs: Tiaan Snyman, Brenda Snyman (skipper), Elma Pretorius en Japie Kruger het derde geëindig.Van links na regs: Die span van Marlete Paulsen, Kleintjie Knoetze, Pieter van der Merwe en Herman Bakkes (skipper) het tweede geëindig.Die wenners van die dag. Van links na regs: Johann Beer (skipper), Herman Kleynhans, Vusi Mphale en Hertzog Meiring.Ons borge, sonder wie die dag nie moontlik sou wees nie. Nogmaal dankie aan elkeen van julle.