Hillandale rolbalklub het die naweek sy jaarlikse Opedag gehou. Dit was ‘n fees, massiewe sukses en rolbalvriendskapsbande is opnuut gesmee.
Baie dankie aan al ons borge en donateurs vir hul lojale ondersteuning, asook vir al die lede wat borge gewerf het en persoonlike bydraes gemaak het.
Veertien spanne het deelgeneem en die uiteindelike wenners was die span van Johann Beer, Herman Kleynhans, Vusi Mphale en Hertzog Meiring van Munisipaliteit klub.
Outeur: Michael Coomans
Louis van Rensburg en Felix MokoenaSpelers in aksieChris du Plessis, Tiaan Snyman, Pierre Hugo en Brenda Snyman.Louis van Rensburg, Nellie Riddle, Dippie Dippenaar en Tommy Verreyne.Bennie Oosthuysen, Minnie Möller, Marda Oosthuysen, Johann Beer, Vusi Mphale en Hertzog Meiring.Twee van ons borge, Jan Ackerman en Lourie Bester saam met Leon Crawley ons klub se Voorsitter.Anna – Marie van der Berg, Drien van Niekerk en Anne Hilder
Gerhard Bezuidenhout en Beatrice HugoLappies Labuschagne, Sarie Reynolds en Michael Coomans.Ben Werner, Pierre Hugo, Elsa du Plessis en Chris du PlessisJohann Beer, Herman Kleynhans, Hertzog Meiring en Vusi Mphale van Munisipaliteit klub.Gerrie Viljoen, Henry Bierman, Hennie Marnitz en Christo Roets van Hilton KlubNici Brits, Surene Lombaard, Mare du Plessis en Garth Nicolai van Oud Studente KlubAnne Hilder, Anna Hilder, Bart Guthrie en Anne – Marie van der BergNog pryseNog pryseVan die pryseDie wenners van die “spider” Willie van Aswegen en Joey du PlessisVoor spel begin word daar gewoonlik wat hulle noem ‘n “spider” gespeel. Al die spelers van die dag rol gelyktydig hul balle. Die dames rol na die witbal en die mans na die spinnekop en daar is vir die persoon wat naaste aan die spinnekop of witbal eindig ‘n prys. Deelname word egter voorafgegeaan deur ‘n donasie van elke speler. Die klub het R850 daarmee ingesamel en besluit om die bedrag af te rond na R1000 en die bedrag word hierdie jaar aan Bybelverspryding geskenk.Ons borge vir die dag – nogmaals baie dankie aan elkeen van julleIn die derde plek was Sarie Reynolds, Pieter van der Merwe, Michael Coomans en Lappies Labuschagne (skipper).Die naaswenners was Gerrit van Zyl, Drien van Niekerk, Anne – Marie Stevens (skipper) en Charles Stevens.Ons wenners vir die dag was Hertzog Meiring, Vusi Mphale, Johann Beer (skipper) en Herman Kleynhans.