Kankerdag

8 September 2021

Op Woensdag 8 September 2021 het die Hillandale Rolbalklub ‘n rolbaldag aangebied ten bate van Kansa.

​Nie net was dit baie pret nie, maar is daar R104 800 ingesamel. Elke speler se deelname, die borge, donateurs, reëlingskomitee en helper se bydrae word opreg waardeer. Die Bybel sê nie verniet; “Dit is beter om te gee as om te ontvang.” Mag julle pad ook elke dag met manna bestrooi wees.

​Outeur: Michael Coomans

Scroll to Top