Die klub driespel is op Donderdag 2 September 2021 afgehandel.
Francois van Vuuren (skipper), Kleintjie Knoetze en Pierre Hugo was die wenners en Louis van Rensburg (skipper), Elma Pretorius en Chris du Plessis was die naaswenners.
’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkompetisies 2021.”