KLUB VIERE – 27 MAART 2021

Die klub viere is op Saterdag 27 Maart 2021 afgehandel.

Die wenners was:

Gerhard Bezuidenhout (skipper)

Louis van Rensburg

Chris du Plessis

Hilda Verster

​Die naaswenners was:

Philip Schoon (skipper)

Pieter van der Merwe

Hilarie Rall

Elsa du Plessis

​’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkompetisies 2021.”

Scroll to Top