Die klub vierspel is op Woensdag 4 Mei 2022 afgehandel.
Die wenners was Gerhard Bezuidenhout, Pieter van der Merwe, Elize Coertzen en Japie Kruger.
Die naaswenners was Tiaan Snyman, Elma Pretorius, Retha Terblanche en Minnie Möller.
’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkompetisies 2022.”