Leon Crawley is verkies vir die Veterane mansspan /Leon Crawley is selected for the men’s veteran team
Jannie du Plessis is verkies vir die mans ope “B” span /Jannie du Plessis is selected for the mens open “B” side.
Philip Schoon is verkies vir die mans onder 30 span / Philip Schoon is selected for the mens under 30 side.
‘n Foto’s is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel”Suid Vrystaat Prestasies 2020″
A photo’s is available under the link “Uitslae” and the sub-link “Suid Vrystaat Prestasies 2020”