Die mans klub pare is op Woensdag 27 April 2022 afgehandel.
Die wenners was Francois van Vuuren en Reinier Zwiegers.
Die naaswenners was Herman Bakkes en Hennie Pretorius.
’n Foto is beskikbaar onder die skakel ‘Uitslae” en dan die sub-skakel “Klubkompetisies 2022”