Nuwe roller geskenk deur Johan Botha van Johan Botha Conversions (JBC) – 28 Augustus 2023

Die roller word gebruik om in die oggende voor spel die dou/ryp van die baan te vee. Dit help ook om hopies wat deur die erdwurms gemaak word plat te rol. Dit is knap ingenieursvernuf. Hillandale se lede sê baie dankie aan Johan wat ook ‘n mede rolbalspeler by Munisipaliteit klub is.

Hier oorhandig Johan (regs op foto) die roller aan Michael Coomans, die baanmeester.

Scroll to Top