Kersrolbaldag – 9 Desember 2023

Hillandale se Kersrolbaldag het op bogemelde datum plaasgevind. Veertien spanne van 4 (56 spelers) het lekker gespeel, geëet en gekuier, alles in ‘n Kersfeesgees en met diepe dankbaarheid oor dit wat Kersfees vir ons as Christene beteken.

‘n Groepfoto van al die deelnemers.
Scroll to Top