Premier Bowls League (PBL) – 17 September 2023

Van links na regs: Judy Badenhorst, Yolandie Roodt, Petro Botha (Hillandale) en Lanie van den Heever was die naaswenners van die dames PBL vir 2023. By hulle is Wayne York, organiseerder van die toernooi.

Scroll to Top