Premier Bowls League (PBL) – 17 September 2023

Van links na regs: Kotie van Rensburg, Niggie Smuts, Anne Hilder (Hillandale) en Lara York het die derde plek behaal in die dames PBL vir 2023. By hulle is Wayne York, organiseerder van die toernooi.

Scroll to Top