13 Maart 2021
Piet Nel verjaar vandag en is ‘n volle 90 jaar. Hy is nog ‘n kranige speler en die lede geniet hom baie. Hartlik geluk en mag die Liewe Heer jou nog lank seën met lewenskrag en -vreugde. As my inligting korrek is, is hy tans die oudste lewende Vrystaat rugbyspeler.
Outeur – Michael Coomans



