Francois van Vuuren was die wenner van die mans enkelspel. Marlete Paulsen was die wenner van die dames enkelspel. Francois van Vuuren was die Grootkampioen. Foto’s is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkampioenskappe 2022.”